First National Bank
SLEGS EEN BANK IN HELE POTCHEFSTROOM
Potchefstroom het min of meer 165 000 inwoners. Eerste Nasionale Bank het al die takke toegemaak en het slegs een tak wat nog gewone banksake hanteer. Dit is 'n onuithoudbare en aaklige ervaring om met die tak besigheid te moet doen. Die rye is altyd lank en jy is gelukkig as jy binne een uur die ...