Nissan South Africa
My "grand" voertuig nie meer "grand" na dienste
Ek het in Junie 2012 'n Chrysler Grand Voyager 06 model 2de hands aangekoop by Overberg Nissan. Overberg Nissan sou die cambelt van die kar vervang en die kar deurgaan vir ander foute en dus regmaak voor aflewering. Vandat ek my kar ontvang het na aflewering was daar menigte kere wat ek kar moes ...