Spa Afrique
BAD EXPERIENCE
Die 30ste Augustus 2013 het ek 'n Bruid met haar twee Strooimeisies geboek vir 'n half dag spa wat amper R1600, 00 gekos het. Dit het die volgende behels Half-day Spa Package o Any 60-minute full body massage o 45-minute manicure (only hand wax dip) no manicure please o 45-minute pedicure ...