AfricaComplaints.com » Mosselbaai » Mosselbaai | Page 2

City: Mosselbaai
Found 13 reviews / complaints
Page 2

Foschini
Swak produk

My man het vir my op 25 Mei 'n trui kontant gekoop by Foschini in Mosselbaai. Na die eerste was was hy so lelik en na die tweede was kan ek hom glad nie meer aantrek wanneer ek iewers heen gaan nie. Dit is 'n grof gebreide trui en die wol trek vreeslik uit. Ons het R300 vir die trui betaal wat ek ...

Telkom
Wag steeds vir my foon

Goeie dag. Dit is nou alweer amper twee weke later wat ek aan julle geskryf het i.v.m. die probleem van die blackberry foon wat stukkend is en ek voel dit moet nog onder waarborg wees. Volgens telkom dra die phoon nou net n jaar waarborg. Ek het so pas vir my n nuwe blackberry foon gekoop en die ...

NetFlorist
Wrong deliver & late delivery

I ordered a gift for someone in Mosselbaai (not flowers) a week before her birthday. Delivery was made a day late, and the wrong gift was delivered. After phoning and speaking to different call centre agents (on 4 occasions) and emailing call centre - each time detailing the issue (wrong gift), ...