Dial-a-bed
Geen Na verkope diens!!!
Ons het ons matras foutief aangemeld by die Mosselbaai Tak waar hulle dadelik die fout op die sisteem gelog het, dit is nou al 2 maande wat ons nogsteeds sukkel om enige reaksie te kry. Die dame in die winkel is onvriendelik en ook onbehulpsaam. Dan praat ek nie eers van die "Call Centre" ...