Standard Bank
Laat debietorders afgaan sonder my toestemming
Eerstens wil ek weet hoe kan 'n bank wat nie dokumente in hul besit het, waar ek sou toestemming gee om geld te laat af trek, nogsteeds toelaat dat daar gelde afgaan? Op die 25ste Junie en 25ste en 26ste Julie het die volgende aftrekkings afgegaan per maand: RESB R39, RESB R39, Milc R19, Sos Squad ...