Cornell Jooste
DREAM WORLD INVESTMENTS 90 (Pty) Ltd - No Deal
Ek is ook ingeloop deur Cornell Jooste sedert 2006... bedrag bele en hy het goeie opbrengste belowe en greelde eposse gestuur... later al hoe moeiliker geword om hom in die hande te kry... alles net beloftes van geld wat kwansuis oorbetaal word gaan word en vreeslike projekte oorsee wat binne dae ...