Zodiac Pool Care
Nou skuil julle agter wear and tear? Wat n JOKE???
Ons het 'n Zodiac Baracuda X7 swembadskoonmaker gekoop 4 jaar gelede. Binne die eerste 6 maande het die ding probleme gegee en ek moes hulle bel om die probleem te kom reg maak. Vinnig was die trokkie daar om die wear and tear op die eenheid te herstel. Nou - 4 jaar later (ek sit met 'n 5 jaar ...