AfricaComplaints.com » Menlyn » Menlyn | Page 31

City: Menlyn
Found 1454 reviews / complaints
Page 31

Wesbank
Uitstekende Diens

Jason het uit sy pad gegaan om my te help om finansiering op my voertuig te kry, Met Wesbank personeel soos Jason kan die gewone man / vrou uitsien na geleenthede wat vir alle Suid Afrikaners beskore is. Baie dankie Jason, ek is en sal altyd 'n Wesbank Klient bly met sulke ondersteuning. ...