Shoprite
Ou vleis word gemarineer en weer op rak geplaas
Het vandag by die slaghuis best, van Shoprite George navraag gedoen oor gemarineerde lamsvleis. Hy het aan my genoem dit is alles uitverkoop en sal eers weer beskikbaar h? wanneer die huidige lamsvleis van kleur verander of hul vervaldatum bereik. Ek dink dit is n skande dat hulle ou vleis neem, ...