Dream Vacation Club
Kry nie verblyf nie
MEMBERSHIP NR 77348 WEEK 51 PUNTE; 100047 Ons hou al vir 25 jaar in Margate vakansie en maak gebruik van Margate Sands. In 2007 terwyl ons strand toe stap word ons voorgekeer en punte word aan ons voorgestel. My man is n boer en verduidelik dat hy nie lank voor die tyd kan beplan wanneer ons wil ...