Medi Centre Bedshop
Promises promise
Ons het 'n bed by die winkel 'n paar jaar terug gekoop. Omrede ek met fibromialgie en skoliose sukkel het ons 'n bed gesoek wat sal help met diepyn vir 'n gemaklike nagrus. En omdat die plek jare se waarborg op hul beddens het was dit vir ons 'n goeie kopie. Wel in die begin van die jaar het ons ...