Outsurance
Dissatisfaction with outcome of claim
Hello Peter Op 23 Desember 2012 sou 'n geen-eis aan ons uitbetaal word, wat wel gedoen is. Saam met die eis sou hulle 'n bedrag van R550 voeg omdat ek 'n suksesvolle kli? nte werwing gedoen het. Op 16 Desember 2012 het ek skade aan my motor opgedoen. Ons het inligting en kwitansies aangestuur. Die ...