Cash Crusaders Franchising
MOEG GESUKKEL!!!
Ja ons sukkel nog al die pad om ons Anroid Tablets terug te kry nadat dit al terug gegee was in Desember maand. Nou word daar gese hulle het dit nie verkeerd geadverteer die want die Tablets is 4G SONDER die software??? Ja as iemand al hiervan gehoor het se my asb! Nou het ons het dalk 1G op goed ...