Cell C
Breach of contract
Dit wil voorkom dat dit die enigste plek is om Cell C te rapporteer. My kontrak is eensydig sonder skriftelike kennisgewing verander. Die sogenaamde gratis internet wat jy op n blackberry gekry het van CellC af is glo sonder enige kennisgewing vanaf Aug 2013 nie meef beskikbaar nie. Na verskeie ...