First National Bank
Terugbetaling van Versekerings paaiemente
Einde Maart 2013 het ek agtergekom dat Outsurance nogsteeds premies vir versekering op 'n huis wat ons reeds in 2002 verkoop het vorder. Met navraag by Kroonstad tak (FNB) is ek herhaaldelik gese ek moet self navraag doen by prokureurs ens. FNB se huislenings afdeling reageer gladnie op Outsurance ...