Pick 'n Pay
Ongeskikte personeel
Waar begin ek? Vloere ALTYD besig om skoon gemaak te word, rakke ALTYD besig om uit gepak te word. Vandag kon ek nie by die aartappels uit kom nie, want 2 skoonmakers is besig om so erg met karton te waai. Ek het beleefd gevra of ek verby kan kom en is net aangekyk, waarna ek besluit het om ...