CTM
Great service end knowledge of his work
Op Sondag 13 Januarie 2013 het ek en my vrou aankope van oor die R35000-00 gedoen by CTM Gezina, ek is geassisteer deur Benni Van Den Berg. Dit was 'n great shopping experience en Benni het regtig uit sy pad gegaan om my en my vrou te help. Die aflewering en als het seepglad verloop. Baie Dankie ...