Land Rover Experience
Wonderlike GEES en puik diens
Weereens besef ek net hoekom Land Rover die toonaangewers is, en ek deel is van die broederbond. Van die eerste oproep en epos wat ek gestuur het met navrae, was ek spoedig beantwoord. Tanie Cora het elke keer alles vriendelik verduidelik en seker gemaak alles is reg. Die kennis en GEES waarmee ...