Homemark
Bel terug
Persoon van Homemark het geskakel en boodskap gelaat dat ek haar moet terug skakel!! Dit is nie hoe dit werk nie die klient skakel nie terug nie jy skakel totdat jy die person kry, party van ons is in vergaderings of met kliente besig. Ek sal nie terug skakel nie. Homemark ek is ongelukkig nie 'n ...