Edgars
Nuwe cliente word ALLEENLIK waardee
Ek verstaan nie hoekom slegs nuwe rekeninghouers toegang het tot die Samsung tablet special nie?? Hoekom waardeer Edgars nie hulle bestaande rekeninghouers ook nie?? DIS BITTER ONREGVERDIG! ...