Nedbank
Ek doen mos die moeite om te skakel
Eerstens kom mens net nie deur na die nommer wat gegee word as kontak nr nie. Dan moet jy jouself help dmv jou touch tone foon. Dit help niks om te vra om deur geskakel te word na die skakelbord nie. Mens bly net in 'n loop en die stelsel mors net jou tyd en foon geld. Dan bel mens maar weer en ...