Absa
Bad attitude and poor service in general
Op 28/5/2012 het ek my agterstallige kredietkaartrekening op datum gebring. Dis nie altyd vir my moontlik om by n faksmasjien uit te kom nie, maar het gister die nodige bewyse gefaks nadat daar op 7 Januarie 2013 n verdere R1400 uit my spaarrekening geneem is deur Absa self. Ek het vandag eers die ...