Virseker Insurance
Drie weke geneem voordat eis toegestaan is?
Ek het my motor die 3de Junie afgeskryf en eers op die 20ste Junie skakel hul en se die eis is goedgekeur maar ek moet eers my motor se registrasie papiere pos voordat hul my uitbetaal. Ek het intussen n huur motor wat ek het net tot die 25ste, maar nadat hul my papiere ontvang het sal dit nog 3 ...