Hyundai South Africa
Swak na verkope diens
Ons het ons voertuig 2 maande gelede by Hyundai in boksburg gekoop, en nou woensdag toe hy in moes gaan vir 'n diens moes ons seker 2 ure wag vir die "service advisors" ons het ook vooraf gereel vir 'n ander voertuig maar hulle het nooit dit gereel nie en moes ons diens aanskuif na vrydag ...