Absa
Agterstallige bedrag nadat rekening gesluit is
Pateties!!! ek het reeds 1e week in Oktober my rekenings by ABSA gesluit. VANDAG 4 maande later kry ek brief om rekening te betaal, NADAT rekening op R0 gestaan het die dag van sluiting. Selfs die kaarte wat ek by ABSA gehad het, is opgesnipper. HOE is dit moontlik om geld op die rekening te sit ...