Spur Steak Ranches
PERFECT SERVICE
Ons is, soos almal wat meer as 1 keer n week by die Spur is sal weet, regulars en het dus ook al verskeie kelners/kelnerinnne gehad. HIERDIE is loshande die beste ondervinding wat ons ooit by die Spur gehad het. Die kos was 100% wat ons bestel het. Duncan het waarlik die ekstra myl gestap om seker ...