TopTV
Da is geen kliente diens da nie
Ons het laas jaar by ou oom n toptv gekoop als is oor gedra op my man se naam, ons het nie n skottel by hom gekry nie.toe begin diecall centre box ons problem gee.toe bel ons toptv .toe se een van die call center sy naam is Dyrant hy raai ons aan om n nuwe decoder re koop.hier in middle Januarie ...