Leisure Life Travel Club
Swak mense en patetiese diens
Ons het n vakansie pakket by hul gekoop in Mei 2013.Ons het 4 weke gewag vir member number nadat ek moes navraag doen daaroor. Ek wou n bootreis boek deur hul want hul woorde was jy kan tot 60% spaar as jy deur hul n vakansie boek. Dit was egter glad nie die geval nie. Ons het ook die volle R24150 ...