AfricaComplaints.com » Recreation & Entertainment » Complaint / review: Ster-Kinekor - GEEN AIRCON | #182144

Ster-Kinekor
GEEN AIRCON

Ek ry spesiaal 15km om by Brooklyn te gaan movie.
Dis die 2de keer in 1week wat ek by die movies was wat die aircon nie aan was nie!

Donderdagaand met "The Internship" en sondagaand met "Grown ups 2".
Dit was belaglik warm en die cinema was nog vol ook!

Daar kon tenminste net 'n waarskuwing gewees het wat wys die aircons is af dan sou ek nie eers moeite gedoen het om my geld te mors om ongemaklik en BELAGLIK warm te kry in die cinema nie!

Ek dink baie van Brooklyn se cinemas want dis lekker om daar te movie en kry altyd uitstekende diens maar die aircons was 'n groot teleurstelling!!

Date:

Company: Ster-Kinekor

Country: South Africa   City: Brooklyn

Category: Recreation & Entertainment

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google