Solidariteit
Vloedskade Strand. Lexus Voertuig
Ek het die 1ste Oktober 2013 oorgeskakel na die Solidariteitsversekerings opsie. Vrydag 15 November 2013 het die Strand 'n ernstige vloed gehad. Ongelukkig het my splinternuwe Lexus in die oprit gestaan en die watervlak was so hoog dat die water ongelukkig binne die motor gekom het. Ek was nie tuis ...