Bg Customs
BALGOTEX ARTIFICIAL GRASS INSTALLATION DISASTER!
Mnr Brendan Cavanagh (0768527931) het Balgotex nagemaakte gras tussen ons 'paving blocks' by ons huis in Yzerfontein, kom le nadat ons hom 'n deposito van R6500 betaal het. Dit was 'n absolute gemors! Die gras was met epoksie/gom besmeer en het los op die sand gele en die plaveistene was met ...