AfricaComplaints.com » Education & Science » Education & Science | Page 764

Category: Education & Science
Found 4638 reviews / complaints
Page 764

Unisa
Geen epos toegang

Ek sukkel al 1jaar en 'n half om toegang tot my unisa epos te kry! Wanneer ek al my besonderhede intik gee dit vir my 'n foutiewe kode! Ek het al menig male 'n epos van my persoonlike epos addres gestuur, en geen terug voering ontvang nie! Ek het laasjaar na unisa se kantore gegaan waarop ek gese ...

Unisa
Eksamenuitslae

Mei/Junie 2011 eksamen skryf ek Kommersiele reg. Van my 3 vakke wat ek geskryf het was dit die vak wat ek die lekkerste geskryf het. Toe my uitslae kom, druip ek my kommersiele reg. Baie ongelukkig en baie hartseer registreer ek toe maar weer vir die vak. Omtrent 'n maand later kry ek 'n sms vanaf ...