GWM SA
Gwm kimberley geen diens
Ek het n gmw steed5 gekoop op 1okt 2012. daar was n geluid by die steering.ek het hulle gebel en hulle het gese dit is die slip joint.ons is kby toe en my vrou moes bloem toe die volgende week en hulle het haar soon toe verwys.die bakkie was 4 dae in bloem hulle het niks gedoen nie.ons is weer kby ...