Gm Imperial
Swak kliente diene
Donderdag 19 Des bel die verkoopsagent GM Emperial om n afspaak vir die voertuig te maak waar die persoon van GM bevestig dat ons voertukg n diensplan het en n afspraak is gemaak vir 23 Des 2013. Ons het die voertuig ingevat 7:00 die oggend. Ons kry om en by 12:00 n oproep die voertuig het nie n ...