AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Silverton Radiators - Mens stuur na julle om reg te maak, nie om te breek | #19327

Silverton Radiators
Mens stuur na julle om reg te maak, nie om te breek

My voertuig se verkoeler het niks makeer nie, maar as deel van my normale voorkomende onderhoud stuur ek dit deur my vriendelike werktuigkundige in om skoon te maak en na te gaan. Behalwe dat dit soos 'n ewigheid voel voor hy terug is, lek hy nou en as ons die enjinkap nie gister oopgemnaak het nie, kon ek op die eerste lang rit die enjin verloor het!

Sien my nie weer nie!

Date:

Company: Silverton Radiators

Country: South Africa   City: Pretoria North

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google