AfricaComplaints.com » Cars & Transport » Complaint / review: Total South Africa - Dirty Diesel | #108021

Total South Africa
Dirty Diesel

Goeie More,

ek het gisteroggend met Diesel volgemaak by die Total Garage op die R511 in Harties. Van die oomblik dat ek daar gery het, het my voertuig rukkerig gery en het geen krag gehad nie. Ek vermoed vuil Diesel of water in die diesel.

Sal graag ander mense wil waarsku.

Date:

Company: Total South Africa

Country: South Africa   City: Hartbeespoort

Category: Cars & Transport

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google