AfricaComplaints.com » Hermanus, Marine Drive - Reviews, Complaints, News

City: Hermanus, Marine Drive
Found 1 review / complaint

Ocean Basket
Waterige prawns

Het gaan eet by Ocean Basket in Hermanus vandag nadat ek al lankal uitsien na lekker seekos. Het 1 x "Port Platter" bestel. Die prawns, calamari en vis was watering, geen bottersous, knoffel en was so sleg nie eens my kinders wat mal is oor seekos wou dit eet nie. Ek het van die calamari ...