Absa
Ek soek my PAID UP brief
Ek probeer al 2 dae lank om vir Monique Naude | Complaint Specialist - Retail Collections and Recoveries | BSSA | Barclays Africa in die hande kry maar die emails bly net terug bounce. Ek is op soek na my brief dat my verpligtinge teenoor ABSA ten volle nagekom is tov my Platinum Krediet Kaart ...