AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Finrite Insurance Administrators - Uitstekende werk | #185021

Finrite Insurance Administrators
Uitstekende werk

Ek het baie lank en hard gesukkel om uit te werk watter debiet af getrek word vir die asuransie van my toestelle. Reinhardt het my gehelp in minder as 'n uur het hy terugvoering gegee en my verduidelik dat die polus onder my besigheids naam is.

Ek het minder verwag naa al die gesukkel met die ander mense wat daar wek. Dankie Reinhardt, jy gee vir Finrite 'n goie naam.

Date:

Company: Finrite Insurance Administrators

Country: South Africa   City: Florida

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google