Pep
Aie swak diens
Ek het n netsurfer Dual by pep in garankuwa gekoop nou werk hy nie meer nie ek kom na pep in kolenade vir hulp eers word daar aan my gese hulle kan my nie help nie want hulle hou nie die stock nie. Na dat ek vra om met die RM te praat en en hom te se wat aan gaan omdat die staf nie weet wat om te ...