South African Police Service
SAPD Bothaville beskerm aangeklaagdes
Hoe veilig is ons land? Na verskeie voorvalle wat ek raporteer het by SAPD Bothaville word daar net eenvoudig nie opgetree nie. Aangeklaagde sit met 'n aanrandingsaak en 'n interdik teen hom wat hy steeds herhaaldelik minag. Ek het 3 minderjarige kinders wat se lewens in gevaar is. Moet ek ook oor ...