AfricaComplaints.com » Business & Finance » Complaint / review: Capitec Bank - Capitec kan nie jou eie geld trek nie | #110924

Capitec Bank
Capitec kan nie jou eie geld trek nie

Ek wil n kar koop en moet die geld kontant neer sit> ek is bank toe om die geld te trek met my aankoms moes ek hoor ek kan nie soveel geld trek nie. n Kliente mag net R10000.00 per dag trek. met navraag is ek meegedeel deur die bestuurder hulle kan my nie help nie want die kontant wa hulle het gaan dierek na die atm toe. Dis my geld en as ek my geld wil trek is dit my problem. Ek sien nie die doel om verder by Capitec te bank nie. Te dankie aan die bank het ek die kar verloor en nogsteets nie my geld nie.

Date:

Company: Capitec Bank

Country: South Africa   City: Ermelo

Category: Business & Finance

0 comments

Information
Only registered users can leave comments.
Please Register on our website, it will take a few seconds.




Quick Registration via social networks:
Login with FacebookLogin with Google