Zoetje Aucamp Breeder
Dieremishandeling
Mense! Wees op julle hoede - Zoetje Aucamp adverteen HD vry Labradors en KUSA geregistreerde honde Hulle is nie HD vry nie - ek moes beide my honde neem vir X STrale en reeds 1 hondjie uitsit op 2 maande Ek is besig met regstappe teen haar en n saak van dieremishandeling ...