AfricaComplaints.com » Zanandi - Reviews, Complaints, Сontacts

Zanandi
Found 3 reviews / complaints

Zanandi
Goeie diens en lekker vakansie

Toe ek op google vir reviews soek om te kyk hoe die Zanandi Vakansie oord is, het ek net negatiewe reviews gelees. Maar ek kan met eerlikheid s? ons het n heerlike vakansie gehad, toe ons geboek het vir die vakansie was Johan se diens baie vining en ook baie goed, toe ons daar aankom was dit ...