Uitkykvleismark
Ongeskikte blanke kassie
Ek staan by die til om te betaal en sit my mandjie neer op die toonbank (soos ek altyd maak) die meisie groet my klaar met n houding. Sy vra hoeveel sakkies ek wil he en ek antwoord haar. Sy lui die sakkies op en sit met haar handjies gevou. Ek vra of is daar n probleem, haar antwoord: wag u nog ...