Tissa
Take your money and promise employment!!!
ADVERTEER WERK VAN HUIS DEUR DATA ENTRY TE DOEN OP JOU REKENAAR TUIS.. Doen jy aansoek moet jy R390.00 betaal om te registreer as lid van die maatskappy en dan eers stuur hul vir jou inligting. geen kontak nr. word verskaf nie en die adres bestaan nie.. As jy die sogenaame inligting ontvang dan is ...