The Wedding Design Magazine
EXCUSE AFTER EXCUSE AND STILL WAITING
Ek is 1 van 4 mense (waarvan ek weet) wat nou nog wag vir ons boeke van The Wedding Desigh Magazine. Ek het al in 2010 getrou en volgens The Wedding Desigh magazine sou ek al my 3 tydskrifte Okt 2011 ontvang het, MAAR ek wag NOGSTEEDS! Elke keer is daar net n verskoning... waar hulle aan al hierdie ...