AfricaComplaints.com » Telesure Group Services » Telesure Group Services | Page 194

Telesure Group Services
Found 1329 reviews / complaints
Page 194

Telesure Group Services
Goeie goeie diens

Ek het n grief gehad oor budget versekering en geplaas op hallopeter buget sou terug kom na my maar het nooit nie, na nog n klag oor budget, bel hierdie dame my en verduidelik die hele situasie aan my en dat my klag ondersoek word, die ondersoek is afgehandel binne n week en ek het my geld gekry ...