Sterns
Winkel se ondergang agv swak bestuur!!
Ek het 2005 tot 2006 by Sterns Kolonade onder die bestuur van Vanessa van Standen (van Aswegen) gewerk. Die kliente moes altyd gegroet word al "window shop" hulle, die kaste, spieels als moet skoon gewees het, het vroeg oggend kla getel. Die diens, netheid en die winkel in die algemeen ...